Openbaring 7:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Toe het ek dadelik vir hom gesê: “My heer, u weet.” En hy het vir my gesê: “Dit is hulle wat uit die groot verdrukking+ kom, en hulle het hulle klere gewas en dit wit gemaak in die bloed van die Lam.+
14 Toe het ek dadelik vir hom gesê: “My heer, u weet.” En hy het vir my gesê: “Dit is hulle wat uit die groot verdrukking+ kom, en hulle het hulle klere gewas en dit wit gemaak in die bloed van die Lam.+