Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Joël 2:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Dit is ’n dag van duisternis en donkerte,+

      ’n dag van digte, donker wolke.+

      Dit is soos die lig van die dagbreek wat oor die berge uitsprei.

      Daar is ’n groot en magtige volk.+

      Daar was nog nooit so ’n volk nie,

      en daar sal nooit weer so een wees nie,

      tot in die verste geslagte.

  • Joël 2:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Voor hulle bewe die land en skud die hemel.

      Die son en die maan het donker geword,+

      en die sterre het hulle glans verloor.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel