29 “Onmiddellik ná die verdrukking van daardie dae sal die son donker word,+ en die maan sal nie sy lig gee nie, en die sterre sal uit die hemel val, en die kragte van die hemel sal geskud word.+
25 “En daar sal tekens in die son en maan en sterre wees,+ en die nasies van die aarde sal bang wees en sal nie weet wat om te doen nie as gevolg van die gedreun en onstuimigheid van die see.
2 Hy het die skag van die afgrond oopgemaak, en rook het daaruit opgegaan soos die rook van ’n groot oond, en die son en die lug het donker geword as gevolg van die rook.+