Psalm 99:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 99 Jehovah het Koning geword.+ Laat die volke bewe. Hy sit op sy troon bo* die gerubs.+ Laat die aarde skud. Sagaria 14:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 En Jehovah sal Koning oor die hele aarde wees.+ In daardie dag sal Jehovah een wees,+ en sy naam een.+ Openbaring 19:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 En ek het iets gehoor wat geklink het soos ’n stem van ’n groot skare en soos die geluid van baie waters en soos die geluid van swaar donderslae. Hulle het gesê: “Loof Jah,*+ want Jehovah* ons God, die Almagtige,+ het as koning begin regeer!+
99 Jehovah het Koning geword.+ Laat die volke bewe. Hy sit op sy troon bo* die gerubs.+ Laat die aarde skud.
9 En Jehovah sal Koning oor die hele aarde wees.+ In daardie dag sal Jehovah een wees,+ en sy naam een.+
6 En ek het iets gehoor wat geklink het soos ’n stem van ’n groot skare en soos die geluid van baie waters en soos die geluid van swaar donderslae. Hulle het gesê: “Loof Jah,*+ want Jehovah* ons God, die Almagtige,+ het as koning begin regeer!+