Psalm 97:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 97 Jehovah het Koning geword!+ Laat die aarde vreugdevol wees.+ Laat die baie eilande bly wees.+ Jesaja 52:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Hoe lieflik op die berge is die voete van die een wat goeie nuus bring,+wat vrede verkondig,+wat goeie nuus van iets beters bring,wat redding verkondig,wat vir Sion sê: “Jou God het Koning geword!”+ Openbaring 11:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Die sewende engel het op sy trompet geblaas.+ En daar was harde stemme in die hemel wat sê: “Die koninkryk van die wêreld het die Koninkryk van ons Here+ en van sy Christus+ geword, en hy sal vir ewig en altyd as koning regeer.”+
7 Hoe lieflik op die berge is die voete van die een wat goeie nuus bring,+wat vrede verkondig,+wat goeie nuus van iets beters bring,wat redding verkondig,wat vir Sion sê: “Jou God het Koning geword!”+
15 Die sewende engel het op sy trompet geblaas.+ En daar was harde stemme in die hemel wat sê: “Die koninkryk van die wêreld het die Koninkryk van ons Here+ en van sy Christus+ geword, en hy sal vir ewig en altyd as koning regeer.”+