Genesis 6:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 het die seuns van die ware God*+ opgelet hoe mooi die dogters van die mense is. Hulle het dus almal wat hulle wou hê, as vrouens geneem. Judas 6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 En die engele wat nie hulle oorspronklike posisie behou het nie, maar hulle eie woonplek verlaat het,+ het hy met ewige boeie in digte duisternis vir die oordeel van die groot dag bewaar.+
2 het die seuns van die ware God*+ opgelet hoe mooi die dogters van die mense is. Hulle het dus almal wat hulle wou hê, as vrouens geneem.
6 En die engele wat nie hulle oorspronklike posisie behou het nie, maar hulle eie woonplek verlaat het,+ het hy met ewige boeie in digte duisternis vir die oordeel van die groot dag bewaar.+