Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 8:30, 31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 Jesus het hom gevra: “Wat is jou naam?” Hy het gesê: “Legioen,” want baie demone het in hom ingevaar. 31 En hulle het hom bly smeek om hulle nie te beveel om in die afgrond in te gaan nie.+

  • 2 Petrus 2:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 God het selfs die engele wat gesondig het,+ nie gespaar nie, maar hy het hulle gestraf deur hulle in Tarʹtarus*+ te gooi en hulle in kettings* van digte duisternis te sit om hulle vir die oordeel te bewaar.+

  • Openbaring 20:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Ek het ’n engel uit die hemel sien neerdaal met die sleutel van die afgrond+ en ’n groot ketting in sy hand. 2 Hy het die draak+ gegryp, die oorspronklike slang,+ wat die Duiwel+ en Satan+ is, en hom vir 1 000 jaar gebind.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel