Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 75:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Want daar is ’n beker in Jehovah se hand.+

      Die wyn skuim en is goed gemeng.

      Hy sal dit beslis uitgooi,

      en al die goddeloses van die aarde sal tot die laaste druppel opdrink.”+

  • Jeremia 25:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Want dít is wat Jehovah, die God van Israel, vir my gesê het: “Neem hierdie beker van die wyn van woede uit my hand, en laat al die nasies na wie ek jou stuur, dit drink.

  • Openbaring 14:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 ’n Ander engel, ’n derde, het hulle gevolg en met ’n harde stem gesê: “As iemand die wilde dier+ en sy beeld aanbid en ’n merk op sy voorkop of op sy hand ontvang,+ 10 sal hy ook van die wyn van die woede van God drink wat onverdun in die beker van Sy woede+ ingeskink is. Hy sal voor die heilige engele en voor die Lam met vuur en swael+ gepynig word.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel