22 Maar Josiʹa wou nie omdraai nie, en hy het hom vermom+ om teen hom te veg. Hy wou nie na Nego se waarskuwing luister, wat van God af gekom het nie. Toe het hy in die Vlakte van Megidʹdo+ teen hom gaan veg.
19 En ek het gesien dat die wilde dier en die konings van die aarde en hulle leërmagte bymekaar is om oorlog te voer teen die een wat op die perd sit en teen sy leërmag.+