-
Jesaja 47:7-9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 Jy het gesê: “Ek sal vir ewig die Koningin* wees.”+
Jy het nie aandag geskenk aan hierdie dinge nie.
Jy het nie gedink aan wat die uiteinde sou wees nie.
“Ek is die belangrikste, en daar is niemand soos ek nie.+
Ek sal nie ’n weduwee word nie.
Ek sal nooit my kinders verloor nie.”+
9 Maar hierdie twee dinge sal skielik, op een dag, oor jou kom:+
Jy sal jou kinders verloor en ’n weduwee word.
-