1 Korintiërs 11:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Want daar sal beslis ook sektes onder julle wees,+ sodat dit duidelik kan word wie van julle deur God goedgekeur is. Openbaring 2:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Net so is daar ook by jou dié wat vashou aan die leringe van die sekte van Nikolaʹus.+
19 Want daar sal beslis ook sektes onder julle wees,+ sodat dit duidelik kan word wie van julle deur God goedgekeur is.