Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 32:33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 Maar Jehovah het vir Moses gesê: “Slegs die persoon wat teen my gesondig het, sal ek uit my boek uitwis.

  • Psalm 69:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Laat hulle uit die boek van die lewendes* uitgewis word,+

      en mag hulle nie saam met die regverdiges ingeskryf word nie.+

  • Daniël 12:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 “Gedurende daardie tyd sal Miʹgael*+ opstaan, die groot prins+ wat tot voordeel van jou volk staan. En daar sal ’n moeilike tyd aanbreek soos daar nie was vandat ’n nasie ontstaan het tot op daardie tyd nie. En gedurende daardie tyd sal jou volk gered word,+ elkeen wat in die boek opgeskryf is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel