Eksodus 24:9, 10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Moses en Aäron, Nadab en Abiʹhu en 70 van die ouermanne van Israel het opgeklim, 10 en hulle het die God van Israel gesien.+ Onder sy voete was iets wat soos ’n vloer van saffier gelyk het, en dit was so suiwer soos die hemel self.+
9 Moses en Aäron, Nadab en Abiʹhu en 70 van die ouermanne van Israel het opgeklim, 10 en hulle het die God van Israel gesien.+ Onder sy voete was iets wat soos ’n vloer van saffier gelyk het, en dit was so suiwer soos die hemel self.+