Esegiël 1:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Bo die uitgestrekte oppervlak wat oor hulle koppe was, was iets wat soos ’n saffiersteen gelyk het,+ en dit het die voorkoms van ’n troon gehad.+ Iemand wat soos ’n mens gelyk het,+ het hoog bo-op die troon gesit. Openbaring 4:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Die voorkoms van die Een wat daarop sit, was soos jaspis+ en sardius,* en reg rondom die troon was ’n reënboog wat soos smarag gelyk het.+
26 Bo die uitgestrekte oppervlak wat oor hulle koppe was, was iets wat soos ’n saffiersteen gelyk het,+ en dit het die voorkoms van ’n troon gehad.+ Iemand wat soos ’n mens gelyk het,+ het hoog bo-op die troon gesit.
3 Die voorkoms van die Een wat daarop sit, was soos jaspis+ en sardius,* en reg rondom die troon was ’n reënboog wat soos smarag gelyk het.+