A6-A
Tabel: Profete en konings van Juda en van Israel (Deel 1)
Gedrukte weergawe
Konings van die suidelike tweestammeryk van Juda
997
Rehabeam: 17 jaar
980
Abia (Abiam): 3 jaar
978
Asa: 41 jaar
937
Josafat: 25 jaar
913
Joram: 8 jaar
ca. 906
Ahasia: 1 jaar
ca. 905
Koningin Atalia: 6 jaar
898
Joas: 40 jaar
858
Amasia: 29 jaar
829
Ussia (Asarja): 52 jaar
Konings van die noordelike tienstammeryk van Israel
997
Jerobeam: 22 jaar
ca. 976
Nadab: 2 jaar
ca. 975
Baäsa: 24 jaar
ca. 952
Ela: 2 jaar
Simri: 7 dae (ca. 951)
Omri en Tibni: 4 jaar
ca. 947
Omri (alleen): 8 jaar
ca. 940
Agab: 22 jaar
ca. 920
Ahasia: 2 jaar
ca. 917
Joram: 12 jaar
ca. 905
Jehu: 28 jaar
876
Joahas: 14 jaar
ca. 862
Joahas en Joas: 3 jaar
ca. 859
Joas (alleen): 16 jaar
ca. 844
Jerobeam II: 41 jaar
Lys profete
Joël
Elia
Elisa
Jona
Amos