B12-A
Die laaste week van Jesus se lewe op aarde (Deel 1)
Jerusalem en omgewing
Tempel
Tuin van Getsemane (?)
Goewerneur se paleis
Kajafas se huis (?)
Paleis wat deur Herodes Antipas gebruik is (?)
Bad Betsata
Bad Siloam
Sanhedrinsaal (?)
Golgota (?)
Akeldama (?)
Gaan na dag: 8 Nisan | 9 Nisan | 10 Nisan | 11 Nisan
8 Nisan (Sabbat)
SONSONDERGANG (Joodse dae begin en eindig met sononder)
Kom ses dae voor die Pasga in Betanië aan
SONSOPKOMS
SONSONDERGANG
9 Nisan
SONSONDERGANG
Eet saam met Simon, die melaatse
Maria salf Jesus met nardus
Jode besoek Jesus en Lasarus
SONSOPKOMS
Kom Jerusalem triomfantlik binne
Onderrig in die tempel
SONSONDERGANG
10 Nisan
SONSONDERGANG
Bring nag in Betanië deur
SONSOPKOMS
Reis vroeg na Jerusalem
Reinig die tempel
Jehovah praat uit die hemel
SONSONDERGANG
11 Nisan
SONSONDERGANG
SONSOPKOMS
Onderrig in die tempel, gebruik illustrasies
Veroordeel Fariseërs
Let op weduwee se bydrae
Op Olyfberg: voorspel Jerusalem se val en gee teken van toekomstige teenwoordigheid