EPISODE 4
“Dit is hoekom ek gekom het”
Jesus leer mense in die sinagoge in Kapernaum; hy dryf ’n onrein gees uit (gnj 4 00:00-02:39)
Jesus genees Petrus se skoonma (gnj 4 02:56-05:10)
Jesus genees baie ander mense (gnj 4 05:12-07:21)
Jesus bid in ’n afgeleë plek (gnj 4 07:25-09:47)
Jesus preek vir mense en leer en genees hulle (gnj 4 09:48-13:54)
Jesus genees ’n melaatse (gnj 4 14:00-17:12)
Jesus soek na ’n stil plek om te bid (gnj 4 17:12-17:26)
Jesus vergewe en genees ’n verlamde man in Kapernaum (gnj 4 17:26-22:28)
Jesus nooi Matteus om sy volgeling te wees (gnj 4 22:30-24:15)
Jesus eet saam met belastinggaarders in Matteus se huis (gnj 4 24:16-26:26)
Vraag oor vas (gnj 4 26:27-29:16)
Jesus preek in die sinagoges van Judea (gnj 4 29:20-29:45)
Jesus genees ’n siek man op die Sabbat by die bad Betsata (gnj 4 29:46-33:21)
Die Jode praat streng met die man wat genees is (gnj 4 33:20-34:04)
Jesus vind die man wat genees is, in die tempel (gnj 4 34:05-34:38)
Jesus praat oor die gesag wat sy Vader aan hom gegee het (gnj 4 34:38-36:36)
Dié wat in ’n geestelike sin dood is maar wat aan Jesus se stem aandag skenk, sal lewe (gnj 4 36:36-37:11)
Dié wat in die gedenkgrafte is, sal opgewek word (gnj 4 37:11-37:58)
Johannes die Doper, die werk wat Jesus gedoen het, die Vader en die Skrif getuig oor Jesus (gnj 4 37:58-41:17)
Jesus, “selfs Here van die Sabbat” (gnj 4 42:09-44:27)
Jesus genees ’n man met ’n misvormde hand op die Sabbat (gnj 4 44:28-48:48)
’n Groot skare op die strand; Jesus, God se geliefde kneg; baie word genees (gnj 4 48:50-51:02)
Die 12 apostels word gekies (gnj 4 51:03-54:50)