Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • gnjvrg episode 5
  • “Verstom oor die manier waarop hy geleer het”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Verstom oor die manier waarop hy geleer het”
  • Die goeie nuus volgens Jesus – Video-verwysingsgids
Die goeie nuus volgens Jesus – Video-verwysingsgids
gnjvrg episode 5

EPISODE 5

“Verstom oor die manier waarop hy geleer het”

Jesus leer groot skares en maak hulle gesond (gnj 5 00:00-02:19)

Lu 6:17-19; Mt 5:1

Jesus begin met die Bergpredikasie; dinge wat geluk gee en dinge wat geluk keer (gnj 5 02:31-05:15)

Mt 5:2-12; Lu 6:20-26

“Sout van die aarde” en “lig van die wêreld” (gnj 5 05:15-06:12)

Mt 5:13-16

Jesus vervul die Wet (gnj 5 06:12-07:37)

Mt 5:17-20

Raad oor woede en oor hoe om vrede te maak met dié met wie ons nie saamstem nie (gnj 5 07:37-09:22)

Mt 5:21-26

Raad oor egbreuk en egskeiding (gnj 5 09:23-10:57)

Mt 5:27-32

Raad oor geloftes, wraak en liefde vir vyande (gnj 5 10:57-14:54)

Mt 5:33-48; Lu 6:27-30, 32-36

Vermy die vertoon van regverdigheid (gnj 5 14:54-15:58)

Mt 6:1-4

Hoe om te bid en die modelgebed (gnj 5 15:58-18:19)

Mt 6:5-15

Moenie op ’n skynheilige manier vas nie (gnj 5 18:19-19:15)

Mt 6:16-18

Skatte op die aarde en in die hemel (gnj 5 19:15-20:41)

Mt 6:19-24

Hou op om bekommerd te wees; soek eers God se Koninkryk (gnj 5 20:41-23:28)

Mt 6:25-34

Hou op om te oordeel; hou aan om te gee (gnj 5 23:28-25:09)

Mt 7:1-6; Lu 6:37-42

Hou aan vra, soek en klop (gnj 5 25:09-26:08)

Mt 7:7-11

Goue Reël (gnj 5 26:08-26:31)

Mt 7:12; Lu 6:31

Die nou poort (gnj 5 26:33-26:55)

Mt 7:13, 14

Valse profete; bome aan hulle vrugte geken (gnj 5 26:55-28:40)

Mt 7:15-23; Lu 6:43-46

Huis op rots gebou teenoor huis op sand gebou (gnj 5 28:40-29:55)

Mt 7:24-27; Lu 6:47-49

Skare verstom oor die manier waarop Jesus geleer het (gnj 5 29:55-30:42)

Mt 7:28, 29

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel