Eers wêreldvernietiging—dan wêreldvrede
Hoe sal wêreldvernietiging kom? Wie sal dit oorleef? Hoe sal wêreldvrede volg? Sal mense dit teweegbring? Die Wagtoring en Ontwaak! ondersoek gereeld hierdie lewensbelangrike vrae en verstrek antwoorde wat op die Bybel gegrond is. Die laaste paar nommers van hierdie tydskrifte het byvoorbeeld hierdie einste sake behandel. Moenie komende tydskrifte misloop nie! Stuur slegs R11,20 en ontvang Die Wagtoring en sy medetydskrif Ontwaak! ’n jaar lank.
Stuur asseblief Die Wagtoring en Ontwaak! ’n jaar lank posvry aan my. Ek sluit R11,20 in.