Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2008
Met die datum van die nommer waarin die artikel verskyn
ALLERLEI
Aarde behoue bly? 8/1
Aarde het ’n “koors”, 9/1
Aarde ooit vernietig word? 4/1
Alle Jode tot Christelike godsdiens bekeer? (Ro 11:26), 6/15
Armageddon, 4/1
Beter tye op hande? 8/1
Broer se woede (Kain), 7/1
Dawid—Waarom nie bang nie, 12/1
Die hel—Moet jy dit vrees? 11/1
Doel van die lewe, 2/1
Eertydse Lidië en ons, 4/1
Eucharistie, 4/1
Evolusie versoenbaar met Bybel? 1/1
Fisiese versperring? (Ef 2:11-15), 7/1
Gemoedsrus, 2/1
God se Koninkryk, 1/1, 5/1
Grootte van gegote see, 2/1
“Handeoplegging” (Heb 6:2), 9/15
Het rein aanbidding verdedig (Elia), 1/1
Hoe kon Adam sondig? 10/1
Hoeveel goud het Salomo besit? 11/1
Hoop vir die dooies, 11/1
Jerigo—een stad of twee? 5/1
Jesus, Petrus betaal tempelbelasting met een muntstuk, 2/1
“Kyk! Jehovah se slavin!” (Maria), 7/1
Markus het nie tou opgegooi nie, 2/1
Moorddadige komplot boemerang (Daniël), 11/1
Noag en Vloed, 6/1
“Sabbatsreis”, 10/1
“Skeibrief”, 9/1
“Skepe van Tarsis”, 11/1
Stamme van Israel 12 of 13? 7/1
Sy het “in haar hart gevolgtrekkings gemaak” (Maria), 10/1
Tel Arad, 7/1
Tempelklippe, 8/1
Timoteus, 4/1
Trane in ’n leersak, 10/1
Uit ’n boekrol lees, 4/1
Vernietiging van Sodom en Gomorra, 3/1
Versoen ‘eet vettighede’ (Ne 8:10) en ‘mag geen vet eet nie’ (Le 3:17), 12/15
Vroeë Christene in Griekse wêreld, 12/1
Waar gaan Armageddon plaasvind? 4/1
Waarom het Sagaria vernietiging van Tirus voorspel nadat dit vernietig is? 6/1
Waarom Jode hulle Sabbat in aand begin het, 10/1
Waarom was Jode teen Jesus se tyd so verspreid? 11/1
Waarom word ons oud en sterf ons? 3/1
Wanneer het Saulus bekend geword as Paulus? 3/1
Wanneer ’n geliefde sterf, 7/1
Was waaksaam en het gewag (Elia), 4/1
Water wat opborrel om lewe te gee, 6/1
Weduwee se twee muntstukke, 3/1
Welriekende olie deur Maria gebruik, 5/1
‘Wet het tugmeester geword’, 3/1
‘Wonderdadige genesings’ vandag van God? 12/1
BYBEL
“Die lied van die see”-manuskrip, 11/15
Gesproke woorde tot heilige geskrifte, 9/1
Glanspunte uit Matteus, 1/15
Glanspunte uit Markus, 2/15
Glanspunte uit Lukas, 3/15
Glanspunte uit Johannes, 4/15
Glanspunte uit Handelinge, 5/15
Glanspunte uit Romeine, 6/15
Glanspunte uit 1 en 2 Korintiërs, 7/15
Glanspunte uit Galasiërs, Efesiërs, Filippense, Kolossense, 8/15
Glanspunte uit 1 en 2 Tessalonisense, 1 en 2 Timoteus, 9/15
Glanspunte uit Titus, Filemon, Hebreërs, 10/15
Glanspunte uit Jakobus, 1 en 2 Petrus, 11/15
Glanspunte uit 1, 2 en 3 Johannes, Judas, 12/15
Hoe betroubaar is die Evangelies? 10/1
Kies ’n goeie vertaling, 5/1
Ou spykerskrif en die Bybel, 12/15
Verander lewens, 8/1
Voorspel die toekoms? 10/1
CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE
Afgesonderd maar nie vergete nie (ouetehuise), 4/15
Bly toegewyd aan jou huwelik, 11/1
Bou gesin op met “welgevallige woorde”, 1/1
Bou op sand of rots? 11/1
Gee ag op die “uiteinde”, 9/1
Gelukkig ondanks teleurstelling, 3/1
Grootmaak van kinders in permissiewe wêreld, 4/1
Hanteer konflik (in die huwelik), 2/1
Help jou kind om droefheid te verwerk, 7/1
Hoe om ander te behandel, 8/1
Hoe om ’n goeie vader te wees, 10/1
Hoe om probleme op te los, 5,1
Hulle het hulle lewe verryk, 1/15
Jaloers? Josef se broers was, 10/1
Kommunikasie met adolessente, 8/1
Leer uit foute van Israeliete, 2/15
Neem toe in juiste kennis, 9/15
Nuuskierigheid, 6/1
Planne in harmonie met God se voorneme? 7/1
Reinheid—Waarom belangrik? 12/1
Samuel het bly doen wat reg is, 8/1
Soos koring gesif, 1/15
Sterk ondanks swakhede, 6/15
‘Streef dinge na wat vrede bevorder’, 11/15
Streef na “heiligheid in die vrees van God”, 5/15
Sy wou help, 6/1
Vertroos dié wat terminaal siek is, 5/1
Vervulling as ’n moeder, 2/1
Volg Jesus na—Aanbid op aanneemlike wyse, 9/15
Waarom waardering toon? 8/1
Watter soort persoon wil jy wees? 11/15
Wees redelik in jou verwagtinge, 7/15
‘Word navolgers van God’, 10/1
JEHOVAH
“God se allerheiligste en groot naam”, 10/15
“God van alle vertroosting”, 9/1
Herder wat omgee, 2/1
Hersteller van die lewe, 3/1
Kan enigiets ‘ons van God se liefde skei’? 8/1
Ken jy jou hemelse Vader? 9/1
Liefhebber van geregtigheid, 11/1
Maak dit saak hoe ons aanbid? 6/1
Naam gebruik as uitspraak onseker is? 9/1
Naam in Nuwe Testament? 8/1
Natuurrampe straf van? 5/1
‘Nie ver van elkeen af nie’, 7/1
“Onuitspreeklike naam”? 6/1
Sien ons waarde raak, 4/1
Skepper wat ons lof waardig is, 12/1
Vader sonder gelyke, 1/1
Vergewensgesind, 6/1
Verkeerd om naam te gebruik? 7/1
Verstaan ons pyn, 5/1
Waarom laat God lyding toe? 2/1
Wat Jehovah voorspel, 1/1
Wat ons by Jesus leer, 2/1
Wat skepping openbaar, 5/1
Word kinders van, 3/1
‘Word navolgers van’, 10/1
JEHOVAH SE GETUIES
Aan ons lesers (veranderinge in Die Wagtoring), 1/1
Aanvaar die Ou Testament? 12/1
Baie belangrike afspraak, 3/15
Bouwerk tot Jehovah se lof (Koninkryksale in Mexiko, Belize), 2/1
Bybel verander lewens, 8/1
Dag toe swart gordel losgemaak is, 12/1
Dien God met ‘een hart en siel’ (bydraes), 11/15
‘Draai regs by Cocorivier’, 9/1
Ek het uitgevind hoe kosbaar die lewe is, 9/1
‘Ek sal dit by die kampvuur lees’, 6/1
Enigstes wat gered word? 11/1
Gereed om geloof te verdedig (skoolmeisie), 6/15
Getuieniswerk op die markplein, 9/15
Gileadgraduerings, 2/15, 8/15
Hedendaagse “Israelitiese meisie”, 6/1
Hoe Bestuursliggaam georganiseer is, 5/15
Laat huwelike verbrokkel? 11/1
“Nog nooit sulke liefde ervaar nie” (Dominikaanse Republiek), 3/1
Ope dag met ’n doel (Suid-Afrika), 11/1
Ramp tref Salomonseilande, 5/1
Slagoffers van geweld behaal oorwinning (Republiek van Georgië), 3/1
Studie-uitgawe van Die Wagtoring, 1/15
Verkondig goeie nuus in Andes, 3/15
Vindingryke oplossing (bywoning van byeenkoms), 6/15
Waarom nie aan oorlog deelneem nie? 7/1
Waarom nie kruis in aanbidding gebruik nie? 3/1
Ware vryheid vir Majas, 12/1
JESUS CHRISTUS
“Bankiers” in illustrasie genoem, 12/1
Behandeling van ander, 8/1
Genees blinde man geleidelik, 4/1
“God” of “’n god”? 11/1
Helse vuur bedoel? (Mr. 9:48), 6/15
Hoe Jesus se dood jou kan red, 3/1
Petrus se verloëning, 1/1
Profesieë oor die Messias, 10/1
Soort werk as timmerman gedoen, 12/1
Sterrewiggelaars besoek? 1/1
Taal wat hy gepraat het, 8/1
Verstom sy toehoorders, 9/1
Waarom bid in Jesus se naam? 2/1
Waarom is Judas 30 silwerstukke aangebied? 9/1
Waarom Pilatus bevrees toe Jesus “homself God se seun gemaak het”, 6/1
Waarom vier dae om by Lasarus se graf aan te kom? 1/1
Watter invloed op jou lewe? 12/1
Wonderdadige genesings, 5/1
LEWENSVERHALE
Ek het die groei in Korea gesien (M. Hamilton), 12/15
God was barmhartig teenoor my (B. Močnik), 7/1
Hoe geloof gehelp het om tragedies te verwerk (S. Castillo), 10/1
‘Hy lei my in spore van regverdigheid’ (O. Campbell), 3/1
“Jehovah is my sterkte” (J. Coville), 10/15
“Moet nooit die deur-tot-deur-bediening vergeet nie” (J. Neufeld), 9/1
Nie bang nie—Jehovah was met ons (E. Petridou), 7/15
Soeke na foute het tot waarheid gelei (R. S. Marshall), 12/1
Uitvoering van God se wil lewenslange vreugde (B. Yaremchuk), 6/1
Verligting van wanhoop in jeug (E. Morcillo), 1/1
STUDIEARTIKELS
Aanvaar Jehovah se gesag, 6/15
Behou “die liefde wat jy eers gehad het”, 6/15
Behou “’n driedubbele tou” in die huwelik, 9/15
Behou ’n skriftuurlike beskouing van gesondheidsorg, 11/15
Beskou jy ander soos Jehovah hulle beskou? 3/15
Besluit om Jehovah te dien terwyl jy jonk is, 5/15
Bied die uitdagings van die huis-tot-huis-bediening die hoof, 7/15
Christus se teenwoordigheid—Wat beteken dit vir jou? 2/15
Die huwelik en ouerskap in hierdie tyd van die einde, 4/15
Dié met “die regte gesindheid” reageer gunstig, 1/15
Dinge waarvoor ons moet vlug, 6/15
Dit is “God wat dit laat groei”! 7/15
Eer Jehovah deur waardigheid aan die dag te lê, 8/15
Eienskappe wat ons moet nastreef, 6/15
Handhaaf lojaliteit met ’n verenigde hart, 8/15
Help diegene wat van die kudde afdwaal, 11/15
Help hulle om sonder versuim terug te keer! 11/15
Hoe moet ons ander behandel? 5/15
Hou aan om goed te doen, 5/15
Hou Jehovah voortdurend voor jou, 2/15
Huis-tot-huis-bediening—Waarom nou belangrik? 7/15
Jehovah—‘Die Een wat ontkoming verskaf’ het in Bybeltye, 9/15
Jehovah hoor ons hulpgeroep, 3/15
Jehovah hou sy oë op ons tot ons voordeel, 10/15
Jehovah is ‘die Een wat aan ons ontkoming verskaf’, 9/15
Jehovah sal sy lojales nie verlaat nie, 8/15
Jehovah se “stralende oë” ondersoek almal, 10/15
Jehovah sorg met teerheid vir sy bejaarde knegte, 8/15
Jehovah verhoor ’n opregte gebed, 10/15
Jesus Christus—die grootste Sendeling, 2/15
Jongmense, dink nou aan julle Grootse Skepper, 4/15
Jy weet nie waar dit sukses sal behaal nie! 7/15
“Let voortdurend op die bediening wat jy in die Here aanvaar het”, 1/15
Maak geestelike vooruitgang deur Paulus se voorbeeld te volg, 5/15
Neem jy die leiding in eerbetoning? 10/15
Praat jy die “suiwer taal” vlot? 8/15
Put vreugde uit jou huwelik, 3/15
Sal jy vashou aan jou onkreukbaarheid? 12/15
Skenk aandag aan jou “onderrigkuns”, 1/15
Soek God se leiding in alles, 4/15
“Staan die Duiwel teë”, soos Jesus gedoen het, 11/15
Vasbeslote om deeglik te getuig, 12/15
Verlossing deur God se Koninkryk is op hande! 5/15
Verwerp “waardelose dinge”, 4/15
Volg die grootste Sendeling na, 2/15
Waardeer Jesus se unieke rol in God se voorneme, 12/15
Waardig geag om na fonteine van waters van die lewe gelei te word, 1/15
Waardig geag om ’n Koninkryk te ontvang, 1/15
Waarom moet jy jou onkreukbaarheid handhaaf? 12/15
Wandel in Jehovah se weë, 2/15
Wat maak die lewe die moeite werd? 4/15
Wat sal jy gee om te bly lewe? 10/15
Weerstaan “die gees van die wêreld”, 9/15
Wees toegewend, wees gebalanseerd, 3/15
“Wie is wys en verstandig onder julle?” 3/15