Inhoudsopgawe
15 Mei 2009
Studie-uitgawe
STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
6-12 Julie 2009
Beur voort tot volwassenheid—“Die groot dag van Jehovah is naby”
BLADSY 9
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 123, 174
13-19 Julie 2009
Jongmense—Maak julle vooruitgang duidelik
BLADSY 13
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 42, 56
20-26 Julie 2009
Die engele—“Geeste vir openbare diens”
BLADSY 21
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 6, 5
27 Julie 2009–2 Augustus 2009
Waarom moet ons “die Christus” volg?
BLADSY 28
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 121, 134
Doel van die studieartikels
Studieartikels 1, 2 BLADSYE 9-17
Die eerste studieartikel beklemtoon waarom Christelike volwassenheid noodsaaklik is en hoe dit verkry kan word. Die tweede artikel verduidelik hoe jong Christene unieke uitdagings waarvoor hulle in hulle strewe na geestelike volwassenheid te staan kom, met welslae die hoof kan bied.
Studieartikel 3 BLADSYE 21-25
Deur die Skrif te ondersoek, kan ons uitvind hoe die engele hulle rol as “geeste vir openbare diens” vervul. Hierdie artikel toon wat hulle doen om hedendaagse Christene te help. Dit bespreek ook wat ons by die regverdige engele kan leer.
Studieartikel 4 BLADSYE 28-32
Jesus Christus het sy toehoorders genooi om hom voortdurend te volg. Hierdie artikel bespreek vyf redes waarom ons die begeerte moet hê om “die Christus” te volg en moet aanhou om dit in voller mate te doen.
OOK IN HIERDIE NOMMER:
BLADSY 3
Waar moet jy wees wanneer die einde kom?
BLADSY 6
BLADSY 18
Mans, volg Christus se liefde na!
BLADSY 19
Ittai—’n Voorbeeld van lojaliteit
BLADSY 26