Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w10 6/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2010
  • Onderhofies
  • STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
  • Doel van studieartikels
  • OOK IN HIERDIE NOMMER:
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2010
w10 6/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 Junie 2010

Studie-uitgawe

STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:

26 Julie 2010–1 Augustus 2010

Vind sekuriteit onder God se volk

BLADSY 6

LIEDERE: 107 [53], 122 [127]

2-8 Augustus 2010

Hou aan om die gemeente op te bou

BLADSY 10

LIEDERE: 124 [67], 53 [213]

9-15 Augustus 2010

‘Hou aan om die kwaad te oorwin’ deur woede te beheers

BLADSY 15

LIEDERE: 83 [124], 76 [178]

16-22 Augustus 2010

Aangename woorde bevorder goeie verhoudings

BLADSY 20

LIEDERE: 80 [95], 77 [110]

23-29 Augustus 2010

Word verkwik deur geestelike dinge

BLADSY 25

LIEDERE: 57 [175], 48 [55]

Doel van studieartikels

STUDIEARTIKELS 1, 2 BLADSYE 6-14

Hierdie artikels sal ons waardering vergroot vir die seëninge wat ons ontvang omdat ons in die Christengemeente is. Ons sal ook gebiede bespreek waarop ons ons broers en susters in ons plaaslike gemeente kan opbou en help.

STUDIEARTIKELS 3, 4 BLADSYE 15-24

Hierdie twee artikels bespreek hoe die toepassing van Bybelbeginsels ons kan help om vreedsaam te bly ten spyte van ons eie onvolmaakthede en dié van ander. Dit toon ook hoe aangename woorde grootliks kan help om goeie verhoudings te bevorder.

STUDIEARTIKEL 5 BLADSYE 25-29

Die wêreld het ’n verwronge sin van wat verkwikking bring en lê klem op bedrywighede wat die vlees bevredig. God se volk word verkwik deur geestelike dinge. Hierdie artikel toon hoe ons ’n diep, langdurige gevoel van vreugde en tevredenheid kan geniet.

OOK IN HIERDIE NOMMER:

Verenig in liefde—Verslag oor die jaarvergadering 3

Wanneer ’n huweliksmaat jou vertroue skend 29

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel