Inhoudsopgawe
15 September 2010
Studie-uitgawe
STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
25-31 Oktober 2010
Ons moet Jehovah se seën ernstig soek
BLADSY 7
LIEDERE: 95 [136], 38 [103]
1-7 November 2010
Eenheid is ’n kenmerk van ware aanbidding
BLADSY 12
LIEDERE: 20 [28], 121 [135]
8-14 November 2010
Christelike eenheid verheerlik God
BLADSY 16
LIEDERE: 119 [220], 73 [115]
15-21 November 2010
“Een is julle Leier, die Christus”
BLADSY 21
LIEDERE: 84 [156], 25 [200]
22-28 November 2010
Ons Leier tree vandag daadwerklik op
BLADSY 25
LIEDERE: 120 [139], 98 [133]
Doel van die studieartikels
STUDIEARTIKEL 1 BLADSYE 7-11
God se knegte het sy seën nodig om aan sy regverdige vereistes te voldoen. Wat moet ons doen om dit te verkry? Hoe kan Jehovah se heilige gees ons help om enige uitdagings waarvoor ons te staan kom, die hoof te bied?
STUDIEARTIKELS 2, 3 BLADSYE 12-20
Hierdie artikels sal ons help om te besef hoe goed en hoe lieflik dit is dat broers in eenheid saam woon. Ons sal sien waarom net Jehovah mense uit alle nasies kan verenig. Daarna sal ons bespreek hoe elkeen van ons die eenheid van die gemeente kan bevorder en God sodoende kan verheerlik.
STUDIEARTIKELS 4, 5 BLADSYE 21-29
Hierdie twee artikels sal ons help om meer bewus te wees van Christus, ons hemelse Koning, wat daadwerklik as ons Leier optree. Hy let op wat vandag in elke gemeente van sy dissipels op aarde gebeur.
OOK IN HIERDIE NOMMER:
Diens in ’n tyd van wonderlike vermeerdering 3
Spesiale kampanje in Bulgarye behaal sukses 30