Blokkiesraaisel
Dwars
1. Abigail se verstandigheid het Dawid hiervan weerhou (1 Samuel 25:32, 33)
5. Koning Tiglat-Piléser het die inwoners van hierdie stad in ballingskap weggevoer na Assirië (2 Konings 15:29)
9. Diensknegte moenie hulle here hiermee dien nie (Kolossense 3:22)
11. Dit is wat getroue diens aan Jehovah meebring (Jesaja 29:19)
12. ’n Kleinseun van Benjamin (1 Kronieke 7:6, 7)
13. Dit beeld Jehovah se misnoeë af (Openbaring 7:16)
14. Plek waar ’n fontein ontstaan (Jakobus 3:11)
15. Die skape volg hom omdat hulle sy stem --- (Johannes 10:4)
16. Deur Jehovah doodgemaak (Psalm 105:36)
19. Ons kan hierdeur toon dat ons ons broers liefhet (1 Johannes 3:18)
20. ’n Gadiet wat in Basan gewoon het (1 Kronieke 5:11, 13)
21. Die 12 verkenners het van hierdie woestyn af vertrek om die land Kanaän te verken (Numeri 13:21)
22. Dit het die ark waterdig gemaak (Genesis 6:14)
23. Abraham het Kedor-Laómer se leërs tot hier agtervolg om Lot te bevry (Genesis 14:14-16)
25. Wanneer paradystoestande op aarde herstel is, sal babatjies by die gate van hierdie slange speel (Jesaja 11:8)
27. Afkorting van ’n Bybelboek se naam
28. Koning Hiskia se moeder (2 Konings 18:1, 2)
30. Jesus het die besetene van Gadara hier ontmoet. ’n Sinoniem van oewer (Lukas 8:27)
33. Een van die priesters wat by Dawid was (2 Samuel 20:21)
34. Hierdie nasie het oor die Jode geheers en Jerusalem uiteindelik in 70 G.J. vernietig (Johannes 11:48)
35. Uit hierdie woestyn het Moses boodskappers na die koning van Hesbon gestuur (Deuteronomium 2:26, 27)
36. Die slegte herders van Israel het die water hiermee troebel gemaak (Esegiël 34:18, 19)
37. ’n Simbool van Egipte se leërmag wat deur Jehovah verslaan is [enkelvoud] (Psalm 74:13)
Af
1. Tyding [meervoud] (2 Konings 7:9)
2. Dit beskryf hoe oorweldigend die waters van die Vloed was (Genesis 7:18, 19)
3. Vroulike dienaar van God (Psalm 86:16)
4. ’n Simbool van Satan se internasionale organisasie wat teen Jehovah en sy aanbidders gekant is (Jesaja 27:1)
6. Die seun van Bus uit die stam van Gad (1 Kronieke 5:14)
7. ’n Naam gee (Rigters 6:24)
8. Een van die Israeliete wat ’n vreemde vrou moes afgee (Esra 10:19, 34)
10. God doen dit nie, en daarom kan ons al sy beloftes glo (Titus 1:2)
14. Om ’n teëstelling uit te druk (Openbaring 7:3)
17. Die stormwind wat Paulus naby die eiland Melíte laat skipbreuk ly het (Handelinge 27:14)
18. Een van die insekte wat die land se groenigheid sou verslind (Joël 1:4)
21. Jehovah het hierdie diere op die vyfde Skeppingsdag geskep (Genesis 1:21)
24. Miskien (Genesis 42:4)
25. Agan se sonde het die hele Israel ’n neerlaag laat ly toe hulle teen hierdie stad gaan veg het (Josua 7:1-4)
26. Die gees is wel gewillig, maar die vlees is ---- (Markus 14:38)
29. Een van die plekke waar die Israeliete kamp opgeslaan het op pad na Kanaän (Numeri 21:19, 20)
31. Iemand beetpak (Mattheüs 26:50)
32. ’n Soort metaal (Numeri 31:22)
Oplossing van blokkiesraaisel op bladsy 19
Dwars
1. BLOEDSKULD
5. IJON
9. OORDEEL
11. VREUGDE
12. IRI
13. SEE
14. OOG
15. KEN
16. GETREF
19. DAAD
20. SIA
21. SIN
22. PIK
23. HOBA
25. ADDERS
27. LEV
28. ABI
30. WAL
33. IRA
34. ROMEINE
35. KEDEMOT
36. POTE
37. SEEMONSTER
Af
1. BOODSKAPPE
2. OORHAND
3. DIENSMAAGD
4. LEVIATAN
6. JAGDO
7. NOEM
8. UEL
10. LIEG
14. OF
17. EUROKLIDON
18. KAALVRETER
21. SEEDIERE
24. ALTEMIT
25. AI
26. SWAK
29. BAMOT
31. GRYP
32. TIN