Genesis 1:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 En aan al die wilde diere van die aarde en aan al die vlieënde diere van die hemel en aan alles wat op die aarde rondbeweeg en waarin daar lewe* is, het ek al die groen plante as voedsel gegee.”+ En dit was so.
30 En aan al die wilde diere van die aarde en aan al die vlieënde diere van die hemel en aan alles wat op die aarde rondbeweeg en waarin daar lewe* is, het ek al die groen plante as voedsel gegee.”+ En dit was so.