Genesis 24:47 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 47 Daarna het ek haar gevra: ‘Wie se dogter is jy?’ en toe het sy geantwoord: ‘Die dogter van Beʹtuel, die seun van Nahor en Milka.’ Toe het ek die neusring aan haar neus en die armbande aan haar arms gesit.+
47 Daarna het ek haar gevra: ‘Wie se dogter is jy?’ en toe het sy geantwoord: ‘Die dogter van Beʹtuel, die seun van Nahor en Milka.’ Toe het ek die neusring aan haar neus en die armbande aan haar arms gesit.+