Genesis 24:47 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 47 Daarna het ek haar gevra en gesê: ‘Wie se dogter is jy?’+ waarop sy gesê het: ‘Die dogter van Beʹtuel, die seun van Nahor, wat Milka vir hom gebaar het.’ Toe het ek die neusring aan haar neus en die armbande aan haar hande gesit.+
47 Daarna het ek haar gevra en gesê: ‘Wie se dogter is jy?’+ waarop sy gesê het: ‘Die dogter van Beʹtuel, die seun van Nahor, wat Milka vir hom gebaar het.’ Toe het ek die neusring aan haar neus en die armbande aan haar hande gesit.+