Eksodus 22:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 want dit is sy enigste bedekking, sy klere om sy liggaam te bedek. Wat sal hy dra wanneer hy gaan slaap?+ Wanneer hy tot my roep, sal ek beslis hoor, want ek het medelye.*+ Eksodus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 22:27 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2017/9, bl. 9
27 want dit is sy enigste bedekking, sy klere om sy liggaam te bedek. Wat sal hy dra wanneer hy gaan slaap?+ Wanneer hy tot my roep, sal ek beslis hoor, want ek het medelye.*+