-
Eksodus 23:2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 Jy mag nie agter die meerderheid aangaan om te doen wat sleg is nie, en wanneer jy getuienis aflê, mag jy nie die reg verdraai net om agter die meerderheid aan te gaan nie.
-