-
Eksodus 34:10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 Hy het geantwoord: “Kyk, ek maak ’n verbond: Ek sal wonderlike dinge voor jou hele volk doen, dinge wat nog nooit op die hele aarde of onder enige van die nasies gedoen* is nie.+ En die hele volk onder wie jy woon, sal die werk van Jehovah sien, want dit is iets ontsagwekkends wat ek met julle doen.+
-