Eksodus 34:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 “Julle moet die beste van die eerste opbrengs van julle grond na die huis van Jehovah julle God bring.+ “Julle mag nie ’n boklam in sy ma se melk kook nie.”+ Eksodus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 34:26 Die Wagtoring,2004/3/15, bl. 27
26 “Julle moet die beste van die eerste opbrengs van julle grond na die huis van Jehovah julle God bring.+ “Julle mag nie ’n boklam in sy ma se melk kook nie.”+