Levitikus 16:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Hy moet ook die reukwerk op die vuur plaas voor Jehovah,+ en die rookwolk van die reukwerk moet die deksel van die Ark,+ wat op die Getuienis is,+ omhul, sodat hy nie sterf nie. Levitikus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 16:13 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2019/11, bl. 20-22 Openbaring se klimaks, bl. 87
13 Hy moet ook die reukwerk op die vuur plaas voor Jehovah,+ en die rookwolk van die reukwerk moet die deksel van die Ark,+ wat op die Getuienis is,+ omhul, sodat hy nie sterf nie.