Deuteronomium 16:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Julle mag nie die reg verdraai,+ partydig wees+ of ’n omkoopgeskenk aanvaar nie, want die omkoopgeskenk verblind die oë van die wyses+ en verdraai die woorde van die regverdiges.
19 Julle mag nie die reg verdraai,+ partydig wees+ of ’n omkoopgeskenk aanvaar nie, want die omkoopgeskenk verblind die oë van die wyses+ en verdraai die woorde van die regverdiges.