Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 23:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 “Jy mag nie ’n omkoopgeskenk aanvaar nie, want die omkoopgeskenk verblind mense wat insig het en kan die woorde van regverdige mense verdraai.+

  • 1 Samuel 12:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Hier is ek. Getuig teen my voor Jehovah en voor sy gesalfde:+ Wie se bul of wie se donkie het ek geneem?+ Of wie het ek uitgebuit of onderdruk? Uit wie se hand het ek ’n omkoopgeskenk aanvaar om my blind te hou vir iets verkeerds?+ As ek so iets gedoen het, sal ek julle daarvoor vergoed.”+

  • Prediker 7:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Maar onderdrukking kan ’n wyse persoon dwaas laat optree, en ’n omkoopgeskenk laat die hart sleg word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel