Deuteronomium 19:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 “Wanneer julle julle erfdeel ontvang in die land wat Jehovah julle God aan julle gee om te besit, mag julle nie julle medemens se grensmerker skuif+ van die plek waar julle voorouers die grense vasgestel het nie.
14 “Wanneer julle julle erfdeel ontvang in die land wat Jehovah julle God aan julle gee om te besit, mag julle nie julle medemens se grensmerker skuif+ van die plek waar julle voorouers die grense vasgestel het nie.