45 “Al hierdie vloeke+ sal beslis oor julle kom en julle agtervolg en julle inhaal totdat julle uitgeroei is,+ omdat julle nie na die stem van Jehovah julle God geluister het deur sy gebooie en sy wetsbepalings te gehoorsaam wat hy julle beveel het nie.+