Josua 1:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Net soos ons geluister het na alles wat Moses gesê het, so sal ons na u luister. Mag Jehovah u God met u wees soos hy met Moses was.+
17 Net soos ons geluister het na alles wat Moses gesê het, so sal ons na u luister. Mag Jehovah u God met u wees soos hy met Moses was.+