Josua 7:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Israel het gesondig. Hulle het die verbond verbreek+ wat ek hulle beveel het om te hou. Hulle het van die goed gevat wat vernietig moes word.+ Hulle het dit gesteel+ en dit in die geheim by hulle eie besittings gesit.+
11 Israel het gesondig. Hulle het die verbond verbreek+ wat ek hulle beveel het om te hou. Hulle het van die goed gevat wat vernietig moes word.+ Hulle het dit gesteel+ en dit in die geheim by hulle eie besittings gesit.+