Josua 7:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Toe ek ’n mooi ampskleed uit Siʹnear+ tussen die buit sien, en 200 sikkels* silwer en een goudstaaf wat 50 sikkels weeg, wou ek dit hê, en toe vat ek dit. Dit is in die grond onder my tent weggesteek, en die geld lê daaronder.” Josua Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 7:21 Die Wagtoring,2010/4/15, bl. 20-21 2004/12/1, bl. 11
21 Toe ek ’n mooi ampskleed uit Siʹnear+ tussen die buit sien, en 200 sikkels* silwer en een goudstaaf wat 50 sikkels weeg, wou ek dit hê, en toe vat ek dit. Dit is in die grond onder my tent weggesteek, en die geld lê daaronder.”