19 Maar as julle eie land onrein is, trek dan oor na die land van Jehovah,+ waar die tabernakel van Jehovah is,+ en kom woon tussen ons. Maar moenie teen Jehovah in opstand kom nie, en moenie rebelle van ons maak deur vir julle ’n ander altaar te bou behalwe die altaar van Jehovah ons God nie.+