18 Wanneer Jehovah ook al ’n rigter voorsien het,+ was Jehovah met daardie rigter. Solank die rigter gelewe het, het Jehovah hulle uit die hand van hulle vyande gered, want Hy het vir hulle jammer gevoel+ wanneer hulle gekla het omdat hulle vyande hulle onderdruk+ en mishandel het.