Rigters 4:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Siʹsera het dadelik al sy strydwaens – 900 strydwaens met ysterlemme* – en al die soldate wat by hom was, uit Haroʹset van die nasies bymekaargeroep om na die Kison-stroom*+ te gaan. Rigters Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 4:13 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2017/4, bl. 29 Die Wagtoring,2015/8/1, bl. 14
13 Siʹsera het dadelik al sy strydwaens – 900 strydwaens met ysterlemme* – en al die soldate wat by hom was, uit Haroʹset van die nasies bymekaargeroep om na die Kison-stroom*+ te gaan.