11 Toe het al die mense in die stadspoort en die ouermanne gesê: “Ons is getuies! Mag Jehovah die vrou wat in jou huis inkom, soos Ragel en Lea maak, die twee vrouens wat die huis van Israel gebou het.+ Mag jy voorspoedig wees in Eʹfrata+ en ’n goeie naam maak in Betlehem.+