1 Samuel 9:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Maar die dienaar het geantwoord: “Daar is ’n man van God in hierdie stad, ’n gerespekteerde man. Alles wat hy sê, word altyd waar.+ Kom ons gaan soontoe. Miskien kan hy vir ons sê waarheen ons moet gaan.”
6 Maar die dienaar het geantwoord: “Daar is ’n man van God in hierdie stad, ’n gerespekteerde man. Alles wat hy sê, word altyd waar.+ Kom ons gaan soontoe. Miskien kan hy vir ons sê waarheen ons moet gaan.”