2 Samuel 6:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Toe het Dawid en al die manne by hom na Baʹäle-Juʹda gegaan om die Ark van die ware God te gaan haal.+ Dit is voor hierdie Ark dat die naam van Jehovah van die leërmagte,+ wat op sy troon bo* die gerubs sit,+ aangeroep word.
2 Toe het Dawid en al die manne by hom na Baʹäle-Juʹda gegaan om die Ark van die ware God te gaan haal.+ Dit is voor hierdie Ark dat die naam van Jehovah van die leërmagte,+ wat op sy troon bo* die gerubs sit,+ aangeroep word.