3 Hierdie man het elke jaar van sy stad na Silo+ gegaan om Jehovah van die leërmagte te aanbid en offerandes aan hom te bring. Dit is waar die twee seuns van Eli, Hofni en Piʹnehas,+ as priesters vir Jehovah gedien het.+
24 Mag u naam vir ewig bestaan* en verheerlik word,+ sodat mense kan sê: ‘Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, is God vir Israel,’ en mag die huis van u kneg Dawid stewig gevestig wees voor u.+