2 Samuel 6:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Maar hulle het die Ark van die ware God op ’n nuwe wa+ gesit om dit te vervoer van Abinaʹdab+ se huis af, wat op die heuwel was. Ussa en Agjo, die seuns van Abinaʹdab, het die nuwe wa gelei.
3 Maar hulle het die Ark van die ware God op ’n nuwe wa+ gesit om dit te vervoer van Abinaʹdab+ se huis af, wat op die heuwel was. Ussa en Agjo, die seuns van Abinaʹdab, het die nuwe wa gelei.