1 Konings 8:56 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 56 “Mag Jehovah geloof word, wat aan sy volk Israel ’n rusplek gegee het, net soos hy belowe het.+ Nie een woord van al sy goeie beloftes wat hy deur middel van sy kneg Moses gemaak het, het onvervuld gebly nie.+
56 “Mag Jehovah geloof word, wat aan sy volk Israel ’n rusplek gegee het, net soos hy belowe het.+ Nie een woord van al sy goeie beloftes wat hy deur middel van sy kneg Moses gemaak het, het onvervuld gebly nie.+