1 Konings 19:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Hy het ’n dagreis ver in die wildernis ingegaan en onder ’n besembos gaan sit en gevra dat hy* moet sterf. Hy het gesê: “Genoeg is genoeg! Neem my lewe* weg,+ o Jehovah, want ek is nie beter as my voorvaders nie.” 1 Konings Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 19:4 Die Wagtoring,2014/3/15, bl. 15 2011/7/1, bl. 19-20 Volg hulle geloof na, bl. 102-103
4 Hy het ’n dagreis ver in die wildernis ingegaan en onder ’n besembos gaan sit en gevra dat hy* moet sterf. Hy het gesê: “Genoeg is genoeg! Neem my lewe* weg,+ o Jehovah, want ek is nie beter as my voorvaders nie.”