1 Konings 22:35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 35 Die geveg was baie intens en het die hele dag aangehou, en die koning moes regop gehou word in die strydwa met sy gesig na die Siriërs. Die bloed van die wond het in die strydwa uitgeloop, en hy het teen die aand gesterf.+
35 Die geveg was baie intens en het die hele dag aangehou, en die koning moes regop gehou word in die strydwa met sy gesig na die Siriërs. Die bloed van die wond het in die strydwa uitgeloop, en hy het teen die aand gesterf.+